18 297 166 livres à l’intérieur 175 langues
2 881 685 livres numériques à l’intérieur 110 langues
Cela ne vous convient pas ? Aucun souci à se faire ! Vous pouvez retourner les articles jusqu'à 30 jours
Impossible de faire fausse route avec un bon d’achat. Le destinataire du cadeau peut choisir ce qu'il veut parmi notre sélection.
Die Suid-Afrikaanse Olimpiese bokser ROBEY LEIBBRANDT is gedurende die Tweede Wereldoorlog deur die Nazi's op 'n epiese tog in 'n klein seiljag van Europa na Suid-Afrika gestuur.Sy missie? Om in opdrag van die Duitse militere geheimediens as skakel tussen die Nazi's en die Ossewabrandwag te dien. Leibbrandt het ook sy eie planne gehad om 'n sluipmoord op eerste minister Jan Smuts uit te voer en die regering omver te werp.Leibbrandt het 'n aanhanger van nasionaal-sosialisme geword toe hy in 1936 vir Suid-Afrika aan die Olimpiese Spele in Berlyn deelgeneem het. Hy is daarna deur die Duitse militere geheimediens gewerf en het intensiewe sabotasieopleiding ontvang.Wie was hierdie man wat uiteindelik aan hoogverraad skuldig bevind en ter dood veroordeel is? Die biografie deur die bekroonde skrywer Albert Blake werp nuwe lig op hierdie enigmatiese figuur en die fanatisme wat hom aangevuur het.
Bonjour ! Je suis Libroamiko, votre conseiller littéraire.
Comment puis-je vous aider ?