18 462 057 livres à l’intérieur 175 langues
2 911 253 livres numériques à l’intérieur 111 langues
63 881 livres audio à l’intérieur 25 langues
Cela ne vous convient pas ? Aucun souci à se faire ! Vous pouvez retourner les articles jusqu'à 30 jours
Impossible de faire fausse route avec un bon d’achat. Le destinataire du cadeau peut choisir ce qu'il veut parmi notre sélection.
In die 1970's, 1980's en vroee 1990's is honderde duisende jong mans vir militere diensplig opgeroep. Die meeste het streng fisiese opleiding ondergaan en baie het aan die oorlog in noord-Namibie en Angola deelgeneem. Hierdie boek is 'n versameling besinnings oor en herinneringe uit daardie tyd, byeengebring deur JH Thompson wat onderhoude met voormalige nasionale dienspligtiges gevoer het. Bydraers sluit in gewone soldate en Spesmaglede, sjefs, medics en helikoptervlieniers. Hulle bied 'n verskeidenheid van standpunte oor inklaar, opleiding, inspeksie, lyfwegsteek, grenspatrollies, geheime operasies en oorlogvoering, en dan die heraanpassing by die lewe op civviestraat. Die boek is 'n boeiende werk wat die gees en atmosfeer vasvang, die daaglikse roetine, die verveling, vrees, kameraderie en ander intense ervarings van 'n SAWsoldaat. Vir elkeen wat diensplig meegemaak het, sowel as hulle familie en vriende, is hierdie boek 'n moet. JH Thompson is in Spanje en Suid-Afrika opgevoed en was ook 'n veldwagter en toer gids. Sy woon en skryf in Johannesburg. Sy werk as 'n vryskutjoernalis vir koerante, tydskrifte en webwerwe.
Bonjour ! Je suis Libroamiko, votre conseiller littéraire.
Comment puis-je vous aider ?