LIBRISTO
LIBROAMANTO
mandatory
Become part of a community of book lovers from all over the world and get access to a whole bunch of benefits. Create an account for free
0
Austrian Post 5.49 DPD courier 3.99 DPD point 2.99 GLS courier 4.99

Woestynblom

Language AfrikaansAfrikaans
E-book Adobe ePub DRM
Publishers Luca, May 2025
Isabella voel nie soos die tradisionele beeldskone heldin wat jy op n silwerskerm gaan sien nie. Sy... Full description
? points 36 b
14.59 VAT included
In stock Immediate digital delivery


Customers also purchased


Forgotten Worlds D. Nolan Clark / Book Paperback
common.buy 23.79
BIOLOXIA DA CELULA ADRIO FONDEVILA / Book Spiral bound
common.buy 2.59

Isabella voel nie soos die tradisionele beeldskone heldin wat jy op n silwerskerm gaan sien nie. Sy is ietwat sag om die kante en haar hare het n onbuigbare wil van hul eie. Op n dag besluit sy egter die tyd het aangebreek vir opwinding en avontuur. Sy het genoeg gestry teen haar begeerte om aan die ontvangkant van n man se hartstogtelike liefde te wees. Isabella breek weg uit die stad om van haar oorbeskermende ouers weg te kom en asem te skep in oop ruimtes. Daar waar niemand vir haar voorskryf wat om te doen nie. Sy is op soek na n man wat haar voete onder haar gaan uitslaan en sy is vasbeslote om hom te kry. Tydens haar soektog ontmoet sy n hele paar interessante mans, maar nie een so geheimsinnig soos die man wat op haar spoor bly en oral waar Isabella haarself bevind, onverwags opduik nie ... Dinge verander egter vinnig tydens n onverwagse gesinskrisis. Geraamtes begin uit die kas tuimel en Isabella word gedwing om tot stilstand te kom. Sy besef dat die waarheid soms reg voor ons o versluier kan wees en dat n vrou sommige antwoorde net op haar knie by die Here kan vind. Hulle s die waarheid maak vry en die liefde bedek n menigte van sondes. Miskien sal die kronkelpaaie van Isabella se lewe haar ook na liefde en vryheid lei sodat selfs n verlore woestynblom soos sy vir n slag kan blom.

Actress & Polyglot
EWA KASP for
Play video
Ewa Kasp
Libristo has the largest selection of foreign-language books. That’s why I buy my books there.

About the book

Full name Woestynblom
Author Kristel Loots
Language Afrikaans
Binding E-book - Adobe ePub DRM
Date of issue 2025
EAN 9781779880734
Libristo code 48507456
Publishers Luca
Give this book today
It's easy
1 Add to cart and choose Deliver as present at the checkout 2 We'll send you a voucher 3 The book will arrive at the recipient's address

Login

Log in to your account. Don't have a Libristo account? Create one now!

 
mandatory
mandatory

Don’t have an account? Discover the benefits of having a Libristo account!

With a Libristo account, you'll have everything under control.

Create a Libristo account
Book advisor Libroamiko
Hi, I'm Libroamiko, can I help?