Doesn't suit? No problem! You can return items for up to 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Sy's A boeremeisie, hy A Jood. A Boerejood, ja, maar nogtans A Jood. Vir hulle liefde is daar geen toekoms as hulle dit nie self skep nie. Terwyl hulle jonk is, dink hulle nie aan die toekoms nie, leef hulle vir die nou, glo hulle die verskille kan oorkom word. En Izak Katz, weet Elizabeth, maak altyd A plan. Altyd. Hy, met sy lag, sy terg, die sagtheid in sy o Die paadjie wat aan hulle toebedeel is, is ongelyk. Soos die middelmannetjie in die drif. Hulle weet van mekaar vermy, van voorgee sodat niemand iets vermoed nie. Van wag. En van liefh Totdat Elizabeth gedwing word om A doodsbelofte te maak. En sy weet, sy wt, hierdie keer is dit verby, nie eers Izak sal nou meer raad h nie.
Hi! I'm Libroamiko, your book advisor.
How can I help you?