Doesn't suit? No problem! You can return items for up to 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Vier dae in die bos ... Dit is wat vir Lindie en die res van die graadneges voorle op die skoolkamp. Die enigste ligpuntjie is die luukse lodge met die Franse sjef waarvan Mia praat. Maar voordat die kamp begin is daar eers 'n nare onderwyseres wat 'n les geleer moet word. En iemand sorg daarvoor dat Diaan met die blou oe en die kuiltjieglimlag dalk nooit weer met Lindie gaan praat nie. 'n Verskriklike ding gebeur egter op die kamp wat hulle gou van al hierdie probleme laat vergeet ...
Hi! I'm Libroamiko, your book advisor.
How can I help you?