Doesn't suit? No problem! You can return items for up to 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Danser bly saam met sy familie in die vlei. Die perde loop wild rond en is baie skaam. 'n Fotograaf neem foto's van hulle vir 'n kalender. Die mense hou baie daarvan. Eendag bring die fotograaf 'n seuntjie in 'n rolstoel saam. Danser vergeet om skaam te wees. Hy doen allerhande lawwe dinge om die seuntjie te laat glimlag. Dit word 'n baie spesiale dag en die seuntjie belowe om weer te kom kuier.
Hi! I'm Libroamiko, your book advisor.
How can I help you?