LIBRISTO
LIBROAMANTO
mandatory
Become part of a community of book lovers from all over the world and get access to a whole bunch of benefits. Create an account for free
0
Austrian Post 5.49 DPD courier 3.99 DPD point 2.99

Vergelding

Language AfrikaansAfrikaans
Book Paperback
Book Vergelding Marsofine Krynauw
Libristo code: 50967038
Publishers Independently published, February 2023
Soos jy lewe, so sal jy sterwe...Eduard en Engelhard Dijkstra is 'n identiese tweeling wat so identi... Full description
? points 31 b
12.59 VAT included
In stock at our supplier Shipping in 9-15 days
Austria Delivery to Austria

30-day return policy


Customers also purchased


Soar! June Cotner / Book Hardback
common.buy 12.99

Soos jy lewe, so sal jy sterwe...

Eduard en Engelhard Dijkstra is 'n identiese tweeling wat so identies is, selfs al woon hul in verskillende dorpe, dieselfde aantrek. Daar is net een verskil - Eduard is 'n geharde dwelmbaas al vanaf 'n baie jong ouderdom, en Engelhard is 'n gesins- en besigheidsman.

Vir Engelhard en sy vrou Bea, word daar ook tweelingseuns gebore, glad nie identies nie. Kort na hul geboorte kuier Eduard by Engelhard en hulle gaan daagliks na Engelhard se drie Boerejongens koffiewinkels. Dit is voor een van hierdie koffiewinkels waar een van die tweelingbroers vermoor word. Dit is definitief Eduard, want die dwelmbase het moeg daarvan geraak dat hy hul besigheid oorneem in die strate van byna elke groot stad in Nederland.

Die tweelingseuns van Engelhard en Bea erf alles van hulle oom Eduard. Spoedig is hulle groot manne. Pascal lyk nie net soos sy oom nie, hy is ook net so 'n goeie besigheidsman. Albert aan die ander kant, is 'n begaafde Tjellis.

Net voor die manne skool verlaat om universiteit toe te gaan, begin Engelhard vir Pascal alles van besigheid in die praktyk leer, hy moedig hom ook aan om in die cannabis-handel in te gaan.

Na 'n baie traumatiese gebeurtenis in Pascal se lewe, spits hy hom toe op baie meer as die cannabis-handel en raak gou 'n gehate teenstander in die onderwêreld. Daar is net een probleem, hulle kry hom nie in die hande om hom te elimineer nie.

Die familie word geskud deur 'n paar ontdekkings uit die verlede. Sal hulle dit deurstaan? Sal Pascal dit regkry om sy oom se dood te wreek en self lewend daar uit te kom?

Actress & Polyglot
EWA KASP for
Play video
Ewa Kasp
Libristo has the largest selection of foreign-language books. That’s why I buy my books there.

About the book

Full name Vergelding
Language Afrikaans
Binding Book - Paperback
Date of issue 2023
Number of pages 238
EAN 9798379018856
Libristo code 50967038
Weight 282
Dimensions 140 x 216 x 13
Give this book today
It's easy
1 Add to cart and choose Deliver as present at the checkout 2 We'll send you a voucher 3 The book will arrive at the recipient's address

Login

Log in to your account. Don't have a Libristo account? Create one now!

 
mandatory
mandatory

Don’t have an account? Discover the benefits of having a Libristo account!

With a Libristo account, you'll have everything under control.

Create a Libristo account
Book advisor Libroamiko
Hi, I'm Libroamiko, can I help?