Doesn't suit? No problem! You can return items for up to 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Up to 30 days for returns
Suid-Afrika. Sê vir die dokter waar Jan van Riebeeck aan jou gevat het.
1652. Die beginpunt van al ons moderne kwale.
Kom vang 'n joyride saam met my deur ons vreeslike geskiedenis, en beleef die ups en downs van Suid-Afrika!
Nie net in stereo nie (waar beskikbaar), maar in 'n taal wat nou glo op die krukkelys is!
Hier is dit dan nou. Ons verlede, in vol kleur; kaal, blatant, en broos soos jou pa na 'n oggend stort voor die badkamer spieël.
Kom ons maak 'n bietjie moeilikheid - Die Kronieke van Suid-Afrika Boek 1: Jan Van Riebeeck.
Kimmie Kriel (34, WM) is gebore in Pretoria. Hy luister graag na die musiek van ons historiese onderdrukkers. Hy hou glo van die beat.