LIBRISTO
LIBROAMANTO
mandatory
Become part of a community of book lovers from all over the world and get access to a whole bunch of benefits. Create an account for free
0
Austrian Post 5.49 DPD courier 3.99 DPD point 2.99 GLS courier 4.99

INDRUKKE

Die Ondersoeker

Language AfrikaansAfrikaans
Book Paperback
Book INDRUKKE Leslie davids
Libristo code: 50958316
Publishers Independently published, March 2023
Terwyl die Astra verder deur die reën en donkerte kleef, kon LenD nie verhelp om met weemoed aan sy... Full description
? points 44 b
17.89 VAT included
In stock at our supplier Shipping in 10-18 days
Austria Delivery to Austria

Up to 30 days for returns


Customers also purchased


Fatherhood in the Nordic Welfare States Guðny Bjork Eydal / E-book Adobe ePub DRM
common.buy 43.59
Romeo oder Julia Gerhard Falkner / E-book Adobe ePub DRM
common.buy 12.59

Terwyl die Astra verder deur die reën en donkerte kleef, kon LenD nie verhelp om met weemoed aan sy kinderdae te dink nie. Hy dink aan die gereëlde staptogte vanaf Mooidraai na die bewaarskool met sy moeder en terug huis toe. Hy dink ook aan die staptogte na die skool en terug, asook die berge en klowe te Mooidraai, wat sy speelterreine was. Hy dink aan die gesprekke van sy moeder met God terwyl hulle op pad was na die bewaarskool en terug na Mooidraai. Hy dink ook aan sy vader wat die familie 15 jaar gelede na 'n kort siekbed ontval het. Ja, die sterk Christelike karakter van sy vader wat deur die jare 'n onuitblusbare indruk op hom en die res van die familie gemaak het, 'n man wat 'n byna unieke filosofiese manier van die daaglikse lewensomgang en interpretasie van die Christelike leer gehad het."

Met hierdie boekie neem skrywer die lesers saam met LenD, die hoof karakter op 'n geheue toer wat strek vanaf LenD se kind en daaropvolgende grootmens stadiums. Hoewel die karakters in hierdie boekie fiktief van aard is, is die gebeure en situasies wat deur hul uitgebeeld word, so eie aan mens wees en herinner dit ons aan ons eie doel en verantwoordelikhede in die lewe. Hiermee bied die kort en doelgerigte hoofstukkies ook die leser die geleentheid om introspeksie in sy of haar eie verlede en hede te maak.

As oud Speurder vind skrywer dit ook nie moeilik om vlees te gee aan die karakter en beroep van LenD nie. Wie dan anders ken dié leefwyse beter as diegene met soortgelyke beroeps en lewens ervaringe? Dalk kom u ook uit 'n familie met hul eie lief en leed, en of woon u dalk in omstandighede, of het u self ook in omstandighede u bevind wat nie altyd so rooskleurig was of is nie. Die karakters in hierdie boekie konfronteer ons verder met gebeure en mense soos ons self. Dit is dan ook dié gebeure en verloop van omstandighede tydens LenD se reis deur die lewe wat skrywer deur middel van INDRUKKE met ons op 'n humoristiese, maar tog ook op 'n ernstige toon deel. U sal vind dat van die hoofstukkies dalk direk tot u spreek.

Die skrywer, Les Davids is self 'n Ondersoeker, Regsgeleerde, Reisiger,oud inwoner en boorling van Stellenbosch in die Westelike Provinsie. Hy is tans woonagtig en werksaam in Pretoria saam met sy vrou Mary. As deel van sy beroep deurkruis hy die land op 'n gereelde basis. Dit is dan ook hierdie reise met gepaardgaande blootstelling aan verskillende mense en situasies wat skrywer geïnspireer het om hierdie boekie aan die lesers te bring. Gordel dus vas en geniet hierdie leesstof en vorm dan ook, u eie INDRUKKE...

Actress & Polyglot
EWA KASP for
Play video
Ewa Kasp
Libristo has the largest selection of foreign-language books. That’s why I buy my books there.

About the book

Full name INDRUKKE
Author Leslie davids
Language Afrikaans
Binding Book - Paperback
Date of issue 2023
Number of pages 156
EAN 9798375522609
Libristo code 50958316
Weight 190
Dimensions 140 x 216 x 8
Give this book today
It's easy
1 Add to cart and choose Deliver as present at the checkout 2 We'll send you a voucher 3 The book will arrive at the recipient's address

Login

Log in to your account. Don't have a Libristo account? Create one now!

 
mandatory
mandatory

Don’t have an account? Discover the benefits of having a Libristo account!

With a Libristo account, you'll have everything under control.

Create a Libristo account
Book advisor Libroamiko
Hi, I'm Libroamiko, can I help?