Doesn't suit? No problem! You can return items for up to 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Up to 30 days for returns
Bemoediging vir die stryd in ons lewens.
Die boek bestaan uit geestelike bemoedigings wat oorspronklik spruit vanuit my eie lewenservarings. Ek is maar 'n doodgewone man, en dit waarmee ek wroeg en hoe die Gees my daardeur lei, sal vir elke gewone mens van waarde wees om te lees. Ons almal het troos, stigting en bemoediging nodig - om te ontvang, maar ook om uit te deel.
Ons almal het groei nodig. Ons almal moet geestelik fikser word.
Die wedloop waaraan ons deelneem raak al hoe meer liberaal, sonder dissipline en geestelik lewensgevaarlik.
Word stil saam met my voor onse God.
Hi! I'm Libroamiko, your book advisor.
How can I help you?