Doesn't suit? No problem! You can return items for up to 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Up to 30 days for returns
Coenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie. Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat. Huis-uit, Kaap-uit, beskawing-uit. Uiteindelik węrelduit. Van die Langkloof swerf Buys - oftewel Khula, Koning van die Basters, veelwywer, rampokker, voëlvry-verklaarde, pes van die regering, reus - deur die onrustige landskap van die laat sewentienhonderds. Buys is 'n roman oor grense en oor grond. Dit vertel waar ons vandaan kom.
Hi! I'm Libroamiko, your book advisor.
How can I help you?