Doesn't suit? No problem! You can return within 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
30-day return policy
Klara Francke het 'n donker geheim. Sy is vasgekeer in 'n giftige huwelik met die sadistiese Johan. Sy leef in konstante vrees vir haar eie lewe en die van haar tienerjarige seun. Wanneer Johan die nuwe ingenieur begin werk het is daar onmiddellik 'n wedersydse aangetrokkenheid tussen Klara en haar man se kollega.